Ons is 'n tweetalige, geregistreerde nie-winsgewende organisasie.

 
Ons doen wat ons doen, tot eer van God en bereik ons doelwitte slegs deur Sy genade. Ons strewe daarna om behoeftiges, bejaardes en hulpbehoewende families van voedsel en klere te voorsien en hulle op te bou deur te help werk soek en hul self onderhoudend te maak.
 
 
Ons bereik alles slegs deur Samewerking, Geloof, Gebed, Hoop en Liefde en ons Vader se genade alleenlik maak dit moontlik. Sonder dit kom mens nêrens nie.