Iets oor ons

 
Ek is die stigter van Golden Oldies Caring en dis die passie uit my hart en 'n eer om mense te help waar ek kan.
Rensia Esterhuizen
Hoof Uitvoerende Beampte: GOLDEN OLDIES CARING
Ons het 'n passie vir senior burgers, kinders, behoeftige families, insluitend gestremdes / pasiƫnte. Die meeste van die gesinne is mense wat verloor het as gevolg van omstandighede en mense wat SASSA ontvang. Ons voorsien konstante groente en brood kospakkies as skenkings inkom. Ons is tans slegs op donasies aangewese en ontvang selde fondse vir aankope. Ons opereer ten volle binne die wet en is wettig geregistreer vir enige fondsbetalings as donasies, 'n SARS belasting sertifikaat sal uitgereik word met ons volle bankbesonderhede.
Ons beoog om fondsinsamelings te hou vir minderbevoorregtes en senior burgers vir volwasse wipes, wat 'n onbeskryflike skaars item is. Enige hulp in die vorm van die volgende sal hoogs waardeer word: voedsel, klere, koeldranke, koekies, roomys, vleis, jogurt, eiers, margarien, geblikte kos in enige nie-bederfbare vorm, toiletware, skoonmaakprodukte, ens.
NPC nr: 2018/619925/08
Ons beplan verskeie projekte deur die jaar u is welkom om ons te kontak vir meer inligting.
 
 

About us

 
I am the founder of Golden Oldies Caring and it is a passion from my heart and an honor to help people wherever we can.
Rensia Esterhuizen
Chief Executive Officer: GOLDEN OLDIES CARING
Our passion is senior citizens, children, needy families including all disabled people / patients. Most of our families are people who have lost as a result of circumstances and people who receive SASSA. We provide constant vegetable bread packed food parcels as donations come in. We are currently only receiving product donations and we seldom receive funds for purchases. We are Legally, fully and lawfully registered for any fund payments as donations, A SARS Tax Certificate will be issued with our full bank details.
We aim to keep fundraisings for the underprivileged and senior citizens for adult wipes, which is a very scarce item. Any assistance in any form of the following: food, clothing, soft drinks, biscuits, ice cream, meat, yogurt, eggs, margarine, canned food in any non-perishable form, toiletries, cleaning products, etc. will be greatly appreciated.
NPC no: 2018/619925/08
We are planning various projects throughout the year and you are most welcome to contact us for more information.