Donasies

 
Enige skenings van nie bederfbare voedsel, toiletware, skoonmaakmiddels asook vars groente en vrugte. Selfs 'n koek of vars vleis sal waardeer word. Daar is van die gesinne wat baie lanklaas 'n stukkie vleis gehad het die meeste mense verdien maar net SASSA of 'n baie klein pensioen.

Bank besonderhede:
Rekening naam Golden Oldies Caring
Bank First National Bank
Rekening nommer      62884186323
Tak kode 250655
Verwysing Naam van skenker
 
 

Donations

 
Any donations of non-perishable food, toiletries, detergents, fresh vegetables and fruits. Even a cake or fresh meat will be appreciated. There are some of the families who have not had a piece of meat for a long time. Most people only earn SASSA or a very small pension.

Banking details:
Account name Golden Oldies Caring
Bank First National Bank
Account number      62884186323
Branch code 250655
Reference Name of donator